Cape West Coast
Advertise on Bokkom | Free Fax to email | Wind, Weather and Tides
 
Quick Business search   Site Wide Search
 

Weskus Lagoon Fees

Die Weskus Lagoon Fees word hierdie jaar vir die tweede keer aangebied.

Dit gaan alles weer by Club Mykonos gebeur

Like last year different events will take place during the West Coast Lagoon Festival. There will be shows by South African artists, Kite Surfing and fishing competions, golf, etc.

Daar sal ook stalletjies beskikbaar wees waar uitstallers hulle produkte kan verkoop.

Indien u verblyf in Langebaan soek vir die naweek, gaan loer by
http://www.bokkom.co.za/langebaan/accommodation

Remember to get your new Langebaan Lagoon Map next time you visit Langebaan. The map is available at selected stores in twon, click here for more information.

Vir meer inligting oor die Weskus Lagoon Fees besoek http://www.weskuslagoonfees.co.za/