Cape West Coast
Advertise on Bokkom | Free Fax to email | Wind, Weather and Tides
 
Quick Business search   Site Wide Search
 

Schools in Velddrif

Accommodation
Activities
Arts and Crafts
Building and Diy
Business Services
Catering and Baking
Emergency numbers
Fast Foods
Fitness
Functions and Venues
Health and Beauty
Home and Decor
Medical Care
Property
Restaurants
Schools
Shopping
Vehicles and Boats

 


Pre-primere Skool Velddrif - Voorskool kinders, vanaf 4jr tot 6jr.
Tel: 022 7831102
Gymnastic Classes - Velddrif School hall. Contact Madeleine
Tel: 082-811-8118
Hoërskool Velddrif - Laerskool asook hoerskool, vanaf graad R tot graad 12.
Tel: 022 783 0028
Kersbossie - Voorskool vir kinders vanaf 3jr tot 6jr.
Erica: 0722436582
Michelle: 0722993767
Tel: 072 234 6582
Libri Lees- en Wiskundeakademie - Ons is n leerakademie en spesialiseer in ekstra klasse in Wiskunde en lees vir Graad 1 tot 12 en Ontluikende lees vir Gr R. Ons help ook met enige ander hindernisse wat leerder mag ondervind en ons pas aan daarby. In langebaan bied ek ook Privaat onderrigaan met n maksimun van 5 leerders in n klas.
Tel: 0828559843
Mon Ami Montessori - 'n Voorskoolse opvoedkundige instelling wat gefokus is op die kind se ontwikkeling binne sy omgewing. Halfdag: 2-5 jaar. Nasorg: 2jaar tot laerskool leerders.
Tel: 0832540518
Noordhoek Primêre Skool - Noordhoek Primêre Skool Laaiplek Graad 1 tot 9
Tel: 022 783 0481
Pikkewyntrein Kleuterskool -
Tel: 0828559843
Skillie Land dagsorg - Dis n dagsorg(Chrech) in velddrif,Ouderdom van 3 maande tot en met 5 jaar.Ons bestaan nou amper 2jaar.gevestig in smitpark velddrif, Die groter kinders doen aktiwiteite soos tel; verf; kleure ens.vir voorbereiding vir voorskool (gr R) ,ons is oop van 6:30 tot 18:00 maandae tot rydae.Skool vakansies is ons ook oop,sluit net vakansie dae.Vir meer inligting kontak Skillie Land se Hoof Ilana Ferreira by 0791178678.
Tel: 0791178678
Slimkoppies Akademiese Sentrum / Academic Centre Dwarskersbos -
Tel: 073 232 3642
Vleiland Montessori - Dagsorg en speelskool, vanaf 2jr tot 6jr.
Tel: 076 292 8482
 
4x4Direct buy direct