|
|||||||||||||||||||||
Lekker-Sien selfsorg akkomodasie met slaapplek vir ses persone in Jacobsbaai is naby die see met ‘n lieflike see uitsig. Dit is ten volle toegerus vir ‘n heerlike vakansie. Binne en buitebraai fasiliteite. Kry meer besonderhede by http://www.bokkom.co.za/lekkersien |
|||||||||||||||||||||