Olieboor Oppad Uit

Ek vermoed die olieboor is oppad uit. Na meer as ‘n jaar in die hawe dink ek hy is weer oppad. Ek het gister ‘n baggerboot opgemerk by de oilieboor, maar gesien die ankerkabels is nog aan. Vanoggend is daar toe sommer drie baggerbote.

Ek dink dit gaan snaaks lyk om nie meer in hierdie ou groot rooi ding vas te kyk nie.

Olieboor in Saldanha Hawe

Olieboor in Saldanha Hawe

Sowat ‘n uur later en my vermoede is bevestig. Daar vêr op die horison gaan die Olieboor die diepsee in.

Olieboor

Daar Gaat Hy

This entry was posted in General and tagged , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>