Comments on: Hilux4x4.co.za Klub Maak Trekoskraal skoon

By: Pieter
Romano, eintlik mag mens reeds nie meer daar kamp nie, behalwe natuurlik as jy onder die hoogwater merk kamp.

Wat ook ‘n groot verskil kan maak is as elke ou wat daar gaan kamp aan die einde van die naweek net een sak ekstra gemors huis toe neem en gaan weggooi.

By: Elsie
Baie dankie vir julle poging tot skoonmaak. Meer sulke daadpogings sal ons land verander in ‘n skoon plek isv die vuil land wat dit op die oomblik is.  Ander 4×4 klubs, mag hierdie poging vir julle ‘n uitdaging wees.  Hou so aan!

By: Romano
ek dink n mens moet maar net n bietjie begin voet neer sit. Dit is a.g.v sulke tiepe gedrag wat dit sleg maak vir ons,ons geniet dit daar dis rustig maar die gemors gaan nog veroorsaak dat daar nie meer gekamp mag word nie.

miskien n oplossing van n board met n nommer wat ons kan skakel as ons so its sien.

ek en n paar famielie lede gaan weer kamp vir die naweek